Old Firm

Ondersteuners van Celtic en Rangers word geskei van mekaar op die pawiljoen.

Die Old Firm is 'n derby tussen die twee grootste sokkerspanne in Skotland: Celtic en Rangers. Beide spanne se tuisvelde is in Glasgow. Hierdie derby is miskien die strafste sportwedstryd ter wêreld as gevolg van die ekstreme mededinging tussen die ondersteuners van beide spanne wêreldwyd.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy